Ons bedieninge
Daar is verskeie bedieninge waar jy ’n verskil kan maak.
Raak vandag betrokke.
Algemene navrae
rakende ons
bedieninge.




    KONTAK ONS
    kerkkantoor@nglynnwood.co.za
    (012) 348 1245

    439 Sussexlaan, Lynnwood,
    Pretoria,
    0081
    ONTVANG ONS NUUSBRIEF


      CARITAS

      Waaroor gaan dié bediening?
      God roep sy kinders om die koninkryk van God te laat kom. Caritas is die sambreel taakspan vir ‘n groot verskeidenheid uitreikbedieninge van Lynnwood Gemeente.

      Wat kan ek bydrae tot die bediening?
      Lynnwood Gemeente het talle uitreikprojekte : Tabita Naaldwerkklasse, CMR, Wespoort, Ya Bana Village, Jakaranda kinderhuis, Harmoniepark huis vir bejaardes, Ratanang lewensvaardighede, Allimentasie-hulp, en verskeie ad hoc projekte.

      Vir meer inligting kontak gerus vir

              Willie van Heerden           061 044 2363

      Ds. Fritz Snyman fritz@nglynnwood.co.za
      082 332 5781

      EIENDOMME

      Waaroor gaan dié bediening?
      Ons sorg dat die terrein en geboue in so goed as moontlike toestand bly.

      Vir meer inligting kontak gerus vir

      Fritz Snyman
      082 332 5781

      EKOLOGIE

      Waaroor gaan dié bediening?
      Die ekologie bediening is betrokke by ‘n verskeidenheid projekte wat die gemeente aanmoedig om ons ekologiese verantwoordelikheid na te kom.

      Wat doen die bediening?
      Ons skep geleenthede vir die gemeente om ingelig te word en prakties betrokke te raak by projekte soos herwinning, bome plant
      en inligtingsaande.

      Vir meer inligting kontak gerus vir

      Willem Ferguson
      willemferguson@zoology.up.ac.za

      EREDIENS

      Waaroor gaan dié bediening?
      Die erediensbediening is verantwoordelik vir die oorhoofse reëlings en praktiese hulp met oggend- en aanddienste.

      Wat doen die bediening?
      Ons koördineer die verskillende aspekte van die eredienste en help met dankoffers, nagmaalbediening, musiek en verwelkoming.

      Vir meer inligting kontak gerus vir

      Danelo de Kock
      083 324 8125
      Danelodekock@yahoo.com

      Fanie Cronjé
      083 415 1452
      sicronje@mweb.co.za
      GASVRYHEID

      Waaroor gaan dié bediening?
      Hierdie baie aktiewe Gasvryheidsbediening is die glimlag van die gemeente. Ons is verantwoordelik om lidmate, nie-lidmate en nuwe lidmate welkom te laat voel.

      Wat doen die bediening?
      Die bediening reël teedrink geleenthede na kerk met aangename verversings, nuwe intrekkers verwelkoming geleenthede en sosiale geleenthede. Kom help met verversings, versiering, reëlings en potjiekos!

      Vir meer inligting kontak gerus vir

      Linda Human
      083 302 1805
      comcaps@telkomsa.net

      GEMEENTEVROUE

      Waaroor gaan dié bediening?
      Gemeentevroue het verskeie vrouegroepe wat gereeld saamkom vir opbou en uitbou.

      Wat doen die bediening?
      Groepe vroue kom byeen vir Bybelstudie, sosiale geleenthede, dienswerk en groot byeenkomste. Daar is verskeie groepe waar jy kan inskakel.

      Vir meer inligting kontak gerus vir

      Nerine Ahlers
      082 373 3319
      nerine.ahlers@gmail.com

      Peet Crous
      079 893 5572
      peet.crous@gmail.com

      Kontakbediening

      Waaroor gaan dié bediening?
      Kleingroepe skep geleenthede en bemark die verskeie kleingroep byeenkomste in die gemeente. Daar is selgroepe, Bybelstudiegroepe en vrouegroepe wat gereeld byeenkom.

      Wat doen die bediening?
      Kom sluit gerus aan by een van die groot verskeidenheid selgroepe, Bybelstudiegroepe en vrouegroepe wat op verskeie plekke en tye bymekaar kom.

      Vir meer inligting kontak gerus vir

      Ds. Ernst van Wyk
      071 158 3717
      ernsthvw@gmail.com

      LYNNWOOD-OORD

      Waaroor gaan dié bediening?
      Ons reël sosiale geleenthede en ander ondersteuning vir seniors.

      Wat doen die bediening?
      Kom help gerus met die jaarlikse ete vir seniors waar ons hartlik kuier en die seniors bederf !

      Vir meer inligting kontak gerus vir

      Ds. Barry van der Merwe
      082 579 1126

      MUSIEK

      Waaroor gaan dié bediening?
      Ons het die heerlike voorreg om mense te lei in aanbidding en lofprysing tydens eredienste.

      Wat doen die bediening?
      As jy ‘n instrument kan bespeel of kan sing, kom meld aan by die inspirerende bediening.

      Vir meer inligting kontak gerus vir

      Hannelee Doubell 
      072 222 6305
      (oggenddiens)

      Susan Wiese
      064 650 1802
      (aanddiens&familiediens)

      TEGNIESE ONDERSTEUNING

      Waaroor gaan dié bediening?
      Ons werk letterlik agter die skerms om die tegniese aspekte van die eredienste en gemeente te laat vlot.

      Wat doen die bediening?
      Daar is ‘n span wat die klank, rekenaarprojeksies en lewendige uitsendings (streaming) tydens eredienste hanteer. As jy rekenaar- of klankvaardighede het, kom bied jouself aan vir die opwindende bediening.

      Vir meer inligting kontak gerus vir

      Ruben Burger 
      083 408 5503

      SENIOR VERRYKING

      Waaroor gaan dié bediening?
      Ons reël sosiale geleenthede en ander ondersteuning vir seniors.

      Wat doen die bediening?
      Kom help gerus met die jaarlikse ete vir seniors waar ons hartlik kuier en die seniors bederf !

      Vir meer inligting kontak gerus vir

      Chris Strydom
      079 871 7079
      chris.stdom@gmail.com