WELKOM BY LYNNWOOD GEMEENTE

Verbind aan God, verbind aan mekaar

hierdie week teks

Sondag, 15 Februarie 2026

Familiediens 09:00  –  Dr. Fanie Cronjé

Aanddiens 18:00  –  Ds. Ernst van Wyk

Jeug

By Lynnwood vorm ons ons jeug om te groei in hulle verhouding met God en met hul medemens. Kleuters, kinders, tieners en jong volwassenes is almal welkom!

Bedieninge

Of jy tee wil skink, klank wil doen, lief is vir ekologie of by ons jeug programme wil betrokke raak. Hier is vir jou ‘n plek! Kom koekeloer en kom word deel!

Volg ons op sosiale media

Jy kan ’n verskil maak.
Jou offergawe;
’n simbool van omgee en liefde.

Skandeer hierdie SnapScan QR-kode om ’n bydrae te maak.

NG Gemeente Lynnwood,
ABSA Brooklyn Court,
Rekening nr. 540 580 014,
Tak nr. 632005