Welkom by die NG Lynnwood jeug! Hier kweek ons verhoudings met God en verhoudings met mekaar. Ons kom weekliks bymekaar om God te aanbid en gevorm te word deur die Woord. Wat doen ons? – Erediens&Kategese (Sondae 18:00-19:45)– Bybelstudie (Donderdae 18:00)– Uitreike (Per geleentheid)– Hikes (Per geleentheid) Word deel van 'n tiener kategesegroep! Van gr.7 tot gr.11 sit ons weekliks in ons kleingroepe en voer betekenisvolle gesprekke rondom die erediens wat ons saam beleef het.As jy wil inskakel, kontak gerus vir Ds. Ernst van Wyk – 071 158 3717 SKAKELS TUIS EREDIENSTE EK IS NUUT BEDIENINGE ONS LERAARS GEE KONTAK ONS TUIS EREDIENSTE EK IS NUUT BEDIENINGE ONS LERAARS GEE KONTAK ONS KONTAK ONS kerkkantoor@nglynnwood.co.za (012) 348 1245 439 Sussexlaan, Lynnwood, Pretoria, 0081 ONTVANG ONS NUUSBRIEF