Ons eredienste

Daar is vir elkeen ’n plek waar hy of sy kan tuis en gemaklik voel om die Here te dien en aanbid en Sy woord te hoor.


Weens die huidige Covid-19 regulasies, kan ons slegs 250 mense per erediens toelaat. Om te registreer vir hierdie Sondag se erediens volg gerus die skakel op die tuisblad. 

Oggenddiens

09:00 – Kerkgebou
Meer tradisioneel, orrel, klavier, klassieke instrumente en sang.
Gesinne, junior kategese na die diens.
Lynnwood Oord-diens
Hierdie diens is spesiaal vir ons lidmate by Lynnwood Oord.
Dienste is Sondae en Donderdae soos per die kalender.
Kleuterdiens
09:00 – Kerksaal
Ouers met jong kinders. Boodskap word op verskillende vlakke aangebied.

Nuwe Generasie aanddiens

18:00 – Kerkgebou
Meer informeel, orkes (met tromme) en sang. Almal welkom.
Oud en jonk. Senior kategese direk na die diens.

Musiek @ Lynnwood

Ons het baie talentvolle musikante by Lynnwood. Hier is ’n paar video’s om na te luister
KONTAK ONS
kerkkantoor@nglynnwood.co.za
(012) 348 1245

439 Sussexlaan, Lynnwood,
Pretoria,
0081
ONTVANG ONS NUUSBRIEF